Stylish Soho-style Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stylish Soho-style Apartment is in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë en bied selfsorg-verblyf in ’n stylvolle woonstel met ’n boetiekhotel-atmosfeer. Die woonstel is deur een van Kaapstad se voorste ontwerpers uitgelê.

Dié ateljee-woonstel het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, sitarea met ’n TV en ’n kombuis met ’n induksie-stoof, Nespresso-koffiemasjien en 'n melkskuimer. Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi en die balkon het 2 gemaklike stoele wat ideaal is om op te ontspan. Die kompleks beskik oor ’n gemeenskaplike swembad buite.

Die woonstelblok is stapafstand van die Kompanjiestuin en daar is verskeie restaurante, winkels, kroeë en kafees in die area. Gaste kan die V&A Waterfront, Tafelberg, en Kampsbaai en Clifton se strande besoek. KIKS (CTICC) is slegs 3 km van die woonstel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Stylish Soho-style Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stylish Soho-style Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false