Eikenbosch Akkommodasie by Stylvol en Sentraal | LekkeSlaap
+18
+18

Stylvol en Sentraal

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colombarstraat 5, Oude Westhof, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stylvol en Sentraal is 'n stylvolle woonstel in Oude Westhof, 'n rustige buurt in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap of 'n paar dae spandeer om Kaapstad te verken.

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Besoekers aan Kaapstad kan die ikoniese Tafelberg besoek of doendinge soos die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry of verskeie kossoorte geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Stylvol en Sentraal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stylvol en Sentraal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Colombarstraat 5, Oude Westhof, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stylvol en Sentraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colombarstraat 5, Oude Westhof, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Z7JwQ7YDBFMS9L9B30aP0H26lCJWT4Bj5syoDRhEpckwty7op?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Colombar Street Oude Westhof 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.857008123448 18.597783162674
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za