StyweLyne Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
StyweLyne Accommodation is in Suiderstrand, L'Aghulas, in die Aghulas Natuurreservaat en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger. Dis naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.
Dié eenheid beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamer.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is gratis WiFi.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dis die ideale visvangbestemming vir kabeljou, galjoen, steenbras en poenskop. Daar is ook voetslaanroetes as gaste die omgewing te voet wil verken.
Slaapplek
’n Bespreking by StyweLyne Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink StyweLyne Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Suiderstrand Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom