Yzerfontein Akkommodasie by Stywelyne | LekkeSlaap
+14

Stywelyne

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Stywelyne
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Juanita T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita T

Teleurstellend.

Woning nie voor die tyd skoongemaak nie, vloer vuil, storte in beide badkamers glasdeure foutief, een stort, helfte van deur nie daar nie en ander een maak net helfte oop, handdoeke en bedlinne toestand onaanvaarbaar, van die beddens nie skoon opgemaak nie, kussings oud en onaangenaam, algemene huistoestand onaanvaarbaar vir gaste. Eienaar se persoonlike items in badkamers en kamerkaste wat dit ongemaklik maak om te hierdie areas te gebruik. Trappe het geen handreling nie - gevaarlik vir gaste vernaam ouer mense.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mile 16 Beach Estate, Erf 2234, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIkby1az3NhkVvQsuwXVD5RzcO2ui1jbr09w1WP0mKoIbrsMuJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 16 Mile Beach Estate Erf 2234 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -33.335382196057 18.162149796693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za