by Su Casa B&B | LekkeSlaap
+37

Su Casa B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 150, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Su Casa B&B bied gerieflike verblyf in die kusdorp Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is naby verskeie strande, Kragga Kama Wildpark, Boardwalk Casino en Bayworld.

Verblyf bestaan uit 2 gastekamers, 2 selfsrogeenhede en 1 gesinseenheid.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met of 'n stort, 'n bad of albei.

Ander geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi, braaigeriewe, TV, DStv en veilige parkeerplek in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, staproetes, swem, visvang, windbranderplankry, duik en seil in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Su Casa B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Circular-rylaan 150, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Su Casa B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 150, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed5ce21b324661bb47552a5d136638bf9c2e67fd1cd04032653f08318ec69dc11712a7aface54bce1b46da24bc6290ba28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 150 Circular Drive Charlo 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.979123678378 25.536404103041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem