Crocodile River Mountain Bewarea Akkommodasie by Subtropiese Steenbokstraat | LekkeSlaap
+25
+25

Subtropiese Steenbokstraat

Selfsorg
  • Vanaf R3 150 per nag (vir 9 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 4, Extension 5, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Subtropiese Steenbokstraat is selfsorgverblyf vir gesinne of sakereisigers in Nelspruit. Dis naby 3 privaat hospitale: MediClinic, Kiaat en Busamed Hospitaal. Dis 'n kort rit vanaf die Kruger Wildtuin, 100 km vanaf Mosambiek se grens en 105 km vanaf Swaziland se grens. Die huis is naby winkelsentrums, Ilanga Mall is 5 km hiervanaf en die Riverside Mall en Universiteit is 8 km van die verblyf af.

Die huis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 1 enkelbed. Daar is 2 aparte badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Toiletware word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is 'n plafonwaaier in elke kamer en gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die TV-kamer het sekere DStv-kanale en komplimentêre WiFi word voorsien.

Die huis lei na 'n lieflike stoep met braaigeriewe en daar is 'n swembad en subtropiese tuin.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek met toegangsbeheer beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Subtropiese Steenbokstraat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Steenbokstraat 4, Extension 5, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 150
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 150
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 150
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 4, Extension 5, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoFoupXAbl4ojUGyIgiw1ms7jruMW3li379pnrQsSL4ZXI2buSc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 150  per nag (vir 9 persone) 4 Steenbok Street Extension 5 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.589444444444 31.111944444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za