Suburban Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Sixth Laan, , Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg.
Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en die V&A Waterfront. Daar is 3 bekende gholfbane naby en Nuweland en Athlone is net 5 minute se ry van hier af. Ons is naby winkelsentrums en jy kan inkopies gaan doen by Access Park.
Ons bied egte Kaaps-Maleise gasvryheid, dienste en kookkuns. Ons slaapkamers is gerieflik en beskik oor en suite-badkamers en komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe. Ons is in 1997 gestig en word deur Wesgro, Fedhasa en CT Tourism erken. Parkeerplek van die straat af, 'n lughawependeldiens en toere kan vir jou gereël word.
Ons verblyf is ideaal vir Moslem reisigers aangesien al ons kos streng halaal is. Daar is verskeie moskees in die omgewing. Geen alkohol word op die perseel toegelaat nie. Ons bied ook konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes in die raadsaal en 80 afgevaardigdes in die teater-venue. Terwyl jy hier bly kan ons reël dat jy ontspan en jou batterye herlaai met 'n Shiatsu-massering of 'n spa-behandeling in die omgewing. Daar is ook 'n algemene praktisyn en apteek naby.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 15 Sixth Laan, , Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
- Gaste dink Suburban Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch East Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Sixth Laan, , Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom