LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suburban Lodge | LekkeSlaap
+17

Suburban Lodge

16 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 16 resensies vir Suburban Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.1/5
cancel n - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
cancel n
Saam met vriende

Netjies, lekker ontbyt, gasvryheid en vriendelikheid behulpsaam.

Het aan Two Oceans deelgeneem, eienares het ons persoonlik kom haal by eindpunt. Het vir ons die heerlikste koek gebak. Wil net sê baie dankie vir gasvryheid. Het heerlik geslaap, stil en rustig. Sal aanbeveel vir ander gaste.

Emelia B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Emelia B
Enkelreisiger

Nie goed nie.

Die plek was niks soos op die foto's nie, foto's wat wys is misleidend. Die ontbyt was 2 gekookte eiers met 2 snye bruinbrood en 1 vienna met koffie. Nie wat ek verwag het vir ontbyt nie, aangesien ek al by baie plekke B&B gedoen het, en nie een plek se ontbyt was so swak nie.

Shoan F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shoan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Swak diens. Geen warm water vir stort of was nie. Ontbyt is baie swak vir prys. Foto's oor die Lodge is misleidend, persone mag nie drink of rook nie. Sal geen persoon aanbeveel om die plek te gebruik nie.

Eben V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic.

Basic and not as per website.

Linda L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total onbevredigend en nie goeie ontbyt nie.

Gaste verwag darem die reuk van filterkoffie en nie net kitskoffie nie. Daar kort 'n yskas en mikrogolfoond.

Magdalena Cornelia N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Magdalena Cornelia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar geen ontbyt.

Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Daar is vir ons gevra hoe laat ons ontbyt wil eet en ons het gesê 07:00 omdat ons terug Johannesburg toe moes vlieg en 07:30 met Uber wou ry. 06:55 was ons in die ontvangs, by die kombuis en daar was niemand nie. Vir die geld wat mens betaal, verwag ek dat jy wel ontbyt sal kry.

Florentina M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentina M
Gesin met tieners

I had a good stay and the staff were helpful and friendly.

I forgot my journal at the lodge, they kept it safe and gave it to my daughter. So I am pleased. the only problem I was not happy with is their dirty carpets, but everything else was good.

Suburban Lodge's terugvoer

Thank you for your review.
I am pleased to inform you that we had a gap with empty rooms, so managed to have all the carpets cleaned. We hope to see you soon again.

Suburban Lodge
Sheldon D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheldon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy come and go.

Great place. Nice and close to everything.

Amanda F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service, very helpful and friendly.

See rating.

Gordon A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon A
Enkelreisiger

Surprisingly excellent.

On arriving in the area, I was cautious as there are a few houses requiring a lot of attention. The arrangements though and the conversations I had with the owner, was excellent and very professional. The room was spacious, clean and really compares to any other good accommodation I have used anywhere in SA. The breakfast the next morning was very tasty and well prepared. Overall, I would recommend this facility to my media colleagues. My only small concern is the parking, especially if you may be an early leaver - your car may be parked in. Solution - just paint basic lines to assist people with some form of co-ordination.

Louisa L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L
Gesin met klein kinders

Gemaklik en naby hospitaal en winkelsentrums en eetplekke.

Ons het as gesin my kleinseun in Rooikruis Hospitaal besoek asook my dogter wat in 'n nabygeleë woonstel woon. Met Suburban Lodge wat so naby was kon ons meer tyd saam met hulle deurbring en nie op die pad nie.

Suburban Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons is bly dat julle die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Suburban Lodge
Hanifa O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hanifa O
Enkelreisiger

I got scabies. Linen was filthy. Wish I had not gone. Very uncomfortable with scabies.

Very filthy. I got scabies and resulting discomfort and treatment. Also no parking for cars so be prepared to be woken for queries about which is your car without an apology. Only one person doing reservation, cooking and cleaning. Hence the dirty and unchanged linen.

Suburban Lodge's terugvoer

Hi Hafnifa,

I am sorry you had a bad experience. We have been in the business for over 20 years, we serve several customers a month, and we always strive to create the best possible booking experience for our valued guests.

To advise we can confirm our linen was clean and fresh, and is changed every third day due to water restrictions. Fresh clean linen is put on the beds for every new guest.

We can confirm we made arrangements with you regarding the parking of your vehicle.

Scabies is an itchy, highly contagious skin disease caused by an infestation by the itch mite, if this was the case the whole place would have been infected.

We value our guests and do not debate any issues on online due to confidentiality and respect.

Thank you for your review.

Suburban Lodge
Johmare B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johmare B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Lekker verblyf. Ontbyt baie laat, so kan nie iets eet as jy vroeg moet uit nie.

Suburban Lodge's terugvoer

Hi
Breakfast is normally served between 7.00 am and 10.00 am.
The house-keeper normally asks the guests what time they would like to have breakfast.
my apologies if your breakfast was served late.

Suburban Lodge
Lise V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lise V
Enkelreisiger

Ek was bietjie teleurgesteld met die waarde vir geld.

Vir R630 per nag het ek ten minste 'n kamer met 'n lugversorger verwag. Die dakwaaier raas so dat geen mens met dit kan slaap nie. Daar was slegs een kragprop in die kamer. So of jy kyk TV of jy blaas hare of jy kook die ketel, ens. Die TV is oudmodies en swak gehalte beeld met 'n beperkte aantal kanale. Nee wat, beter plekke met beter prys. Geen kaart fasiliteite! Personeel is baie vriendelik en het geen probleem met hulle gehad nie.

Samantha B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met klein kinders

Baie eenvoudig, netjies en vriendelik.

Ons het baie lekker hier tuisgegaan en sal beslis weer daar gaan kuier.

Suburban Lodge's terugvoer

Hello Samantha
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Gee my helpers so 'n drukkie van my, en ek hoop dat hulle n voorspoedige nuwe jaar het, en die skool jaar, en hulle skaak sal geniet!

Groete vir almal
Fairuz

Suburban Lodge
Dries B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, lekker geslaap en die ligging is naby alles.

Die eienaars het ons gemaklik laat voel. Ek sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Sixth Laan, , Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMzNkODVlLWI5ZWQtNDQyOC05ZDNiLTQ3MzQ3Zjg5MDY3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 15 Sixth Avenue Rondebosch East 7780 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.967756 18.49761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!