Prins Albert Akkommodasie by Sudden Comfort | LekkeSlaap
+14

Sudden Comfort

Kamer 1
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer is onder geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die kamer beskik ook oor 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Tariewe vir verblyf sonder ontbyt is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is bo en bied slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit en verder is daar ook 'n sitkamer waar gaste DStv kan kyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Tariewe vir verblyf sonder ontbyt is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer is bo en bied slaapplek vir 2 of 3 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, met 'n opsie om 'n derde bed by te voeg. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit en verder is daar ook 'n sitkamer waar gaste DStv kan kyk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Tariewe vir verblyf sonder ontbyt is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is bo en bied slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit. Verder is daar 'n sitkamer waar gaste DStv kan kyk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Tariewe vir verblyf sonder ontbyt is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is aan die onderkant en bied slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens, 'n private DStv-sitkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Tariewe vir verblyf sonder ontbyt is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Church Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2Q4ODRjLTVkNTYtNGMwYS1hMGY5LWU1NDU4ZTIyNDg3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 63 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.223888 22.029536
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za