LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sudwala Lodge | LekkeSlaap
+27

Sudwala Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R539, Sudwala Kraal, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Sudwala Lodge skuil onder die Sudwala-grotte aan die voet van die Mankelekeleberg en aan die anderkant vloei die Houtboslooprivier. Die lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in smaakvol versierde chalets en bied baie doendinge vir die hele gesin.

Verblyf word in 3 selfsorg-chalets gebied wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Elke chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitkamer wat geskik is vir kinders onder 12 jaar. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet het ook lugversorging.

Die chalets bied uitsigte oor die tuin en beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die chalets word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die lodge bied 'n verskeidenheid doendinge en geriewe, soos 'n kroeg, skaak, veerpyltjies, speletjieskamer, voetslaanroete, voëlkyk, wasgeriewe, gemeenskaplike parkeerplek, pooltafel, sauna, tafeltennis, trampolien, WiFi, basketbal, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n koffiewinkel, dagspa, gimnasium, Jacuzzi, winkeltjie, 'n speelgrond vir kinders, putt-putt, swembad, tennis en vlugbal.

Trekpleisters in die omgewing sluit die Sudwala-grotte Dinosouruspark, Kaapsehoop perdryroetes, Lone Creek-watervalle, Laeveld Nasionale Botaniesetuine, Longmere dam, Mac Mac-watervalle, Sudwala-grotte, Horse Shoe-watervalle en Emnotweni Casino and Entertainment World.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Sudwala Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Op die R539, Sudwala Kraal, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Sudwala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R539, Sudwala Kraal, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMbhsmEE5rmrZslZcH7WYApGCeEiKMib8jXEMnDUl8BOvdq44wf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 4) 4 5 1 5 On R539 Sudwala Kraal 1207 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.377278766101 30.691740271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!