Sue Casa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sue Casa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Dié kompleks is oorkant die see en 350 m vanaf Lucien Beach.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis. Die sitkamer het 'n TV.

Dis naby strande en verskeie winkels en restaurante in die omgewing. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Sue Casa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sue Casa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za