LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sue Casa 6 | LekkeSlaap
+17

Sue Casa 6

3 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 26 Jul 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Manaba, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R480 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sue Casa 6 is in 'n veilige kompleks in Manaba, slegs 350 m vanaf Manaba se Blouvlagstrand. Dit spog met 'n see-uitsig en is naby verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste - 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en heelwat kasspasie. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en het ook heelwat pakplek. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Let daarop dat dit nie geskik is vir Explora- of PVR-dekodeerders nie.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n getypoel ongeveer 50 m van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue Casa 6 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sue Casa 6
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 78, Manaba, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue Casa 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R480
per nag (plek vir 6)
was R600
Vanaf R480
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Manaba, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPvu07c3JY9Lk4EolBfMYgETtcoP4cQcg5bQKMmeMc4jkamxA4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R480  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Manaba 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.85310825084 30.383462905884
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!