Manaba Akkommodasie by Sue Casa 7 | LekkeSlaap
+7

Sue Casa 7

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sue Casa 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Sue Casa-kompleks naby die strand, verskeie winkels en geriewe in Margate.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV, slaapbank en 'n plafonwaaier.

Veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue Casa 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Sue Casa 7
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 78, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue Casa 7 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (plek vir 5)
Vanaf R460
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d3gcwWfL8MmOrHHLKBZtBUfujavAwwxKauP4t12ZyLYK0dDq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Manaba BEach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.853024078711 30.38323887791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za