Bothasig Akkommodasie by Sue's B&B in Bothasig | LekkeSlaap
+54
+54

Sue's B&B in Bothasig

  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huisingstraat 11, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sue's bied gerieflike verblyf in 'n gesellige huis in die stil voorstad Bothasig, net 18 km van Kaapstad se middestad, 17 km van Durbanville en 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied maklike toegang tot die wynroete en pragtige strande.

Verblyf word aangebied in 'n huis wat met die eienaar gedeel word. Die gaste-slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n laaikas, 'n gemaklike stoel en 'n hangkas. Die Sonkamer is aan die voorkant van die huis aangebou. Dit het 2 dubbelbeddens en 'n privaat ingang. Die Sonkamer lei na 'n stoep met braai geriewe. Koffie- en teemaakgeriewe word in die kamer voorsien. Die badkamer is oorkant die kamer in die gang en het 'n stort, wasbak en toilet. As gevolg van die watertekort mag gaste nie bad nie. Die Sonkamer het nie 'n badkamer nie.

Daar is 'n kaggel in die sitarea, onbeperkte WiFi, DStv en 'n groot swembad met braaigeriewe

Let asb. daarop dat daar 'n hond op die perseel is.

Ontbyt bestaan uit 'n selfsorg kontinentale ontbyt met muesli, ontbytgraan, roosterbrood, muffins, vrugte en Ceylon-tee of koffie. Laat ons asb. weet indien jy 'n alternatiewe spyskaart benodig. 'n Volledige Engelse ontbyt is op versoek beskikbaar.

Die huis is gesellig en het 'n swembad en braai-area wat gaste gerus kan gebruik. Die sitkamer het siersteenmure binne wat in die winter hitte bied, maar koel bly in die somer. Die Heron Corner Jetmaster-kaggel in die sitkamer is ideaal vir 'n koue wintersdag.

Volledige DStv en onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Sue's B&B in Bothasig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Huisingstraat 11, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huisingstraat 11, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvqXLZoJUXEgRcSvxW5VzvdaHhcfsRyNxlf6bHY1MdAUCOG0UPG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 11 Huising Street Bothasig 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.8514399 18.53453
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za