Vaal Marina Akkommodasie by Sue's Place | LekkeSlaap
+10

Sue's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perch-straat 515, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R967 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sue's Place is 'n bekoorlike vakansiehuis in Vaal Marina, 'n oulike dorpie aan die oewer van die Vaalrivier. Die dorp is naby Johannesburg en bied 'n rustige wegbreek van die raserige stad.

Die huis het 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Albei die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die sitkamer het slaapbanke vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ander geriewe soos 'n ketelbraai en sleutels vir direkte toegang tot die privaat waterfront.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die water geniet, soos visvang, bootry, ski en vlieërplankry. Daar is ook ander doendinge soos gholf, voetslaan, wildkyk en piekniek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Perch-straat 515, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf R967
per nag (plek vir 6)
Vanaf R967
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perch-straat 515, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45wJpgqWmkixVSiKBnEVVNuXk4yVwphq1bUBIOQMN7ucBVEEAO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R967  per nag (plek vir 6) 515 Perch Street Vaal Marina 1945 Gauteng 086 999 0018 12:00-14:00 10:00 -26.875340993762 28.236187428618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za