Sugar Beach Luxury Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sugar Beach Luxury Self-catering Accommodation is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 'n gesin van 4 in Gordonsbaai, net 800 m van die strand af.

Dié verblyf is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met buitelugmeubels en braaigeriewe. Gaste kan gebruik maak van die swembad en 'n enkeltoesluitmotorhuis is beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaar nou en dan op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. ook daarop dat dele van die eenheid bereik word via trappe en is nie geskik vir klein kindertjies, bejaardes, of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Sugar Beach Luxury Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugar Beach Luxury Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false