LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugar Fields | LekkeSlaap
+14

Sugar Fields

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Sugar Fields
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryna D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Gesin met tieners

Great overnight stay. Friendly and very accommodating owners.

Our overnight stay was great. Our hosts were very friendly and even brought our supper to us when it started raining.

Sugar Fields's terugvoer

Dear Maryna, thank you for choosing to stay with us. It was lovely to have you all and we enjoyed the chat at breakfast. Have a super weekend.

Warm regards,
Andre and Judy

Sugar Fields
Fiona W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona W
Gesin met tieners

Good place for an overnight stay.

See stars.

Olwethu T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful and interesting place.

It's beautiful, they care, also checked if I was still coming since I delayed. They sent me their code for gate as I arrived late.

Peter V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall lovely.

Egg and bacon overdone. Toast underdone. Breakfast should be hot. Everything else perfect.

Ruth H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay for a 1 night stay.

Needs a lot of attention, broken tiles around the bathroom sink will cut little fingers, the sink itself had nasty stains in it, the toilet paper was the cheapest, nastiest you could buy. The check in seemed to be an inconvenience to the host who gave us no information at all, I had to track him down again and ask basic questions. The room was ok, nothing special, but the bed was comfy and the linen was clean. The Wi-Fi worked and the lady who cooked the breakfast was very nice and friendly.

Refilwe M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect hosts.

We arrived around 19:30 at Sugar Fields, but kept chatting to our hosts throughout the day to inform her of our late arrival. We requested via SMS early take away breakfast as we were in Pietermaritzburg for the Comrades race and had to leave the hotel at 03:30 in the morning. On arrival everything was perfect and the host was busy preparing our breakfast takeaway, which was a perfect runners pack with bacon and cheese sandwich, boiled eggs, chocolate, protein milk, brownies and fruit. The room we were in was a suite, with bedroom space, lounge and a kitchenette. It also had a fireplace for cosy winter nights. This was a lovely stay.

Patricia E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Stil. Gesellig en tuis.

Ons het heerlik gekuier. André en sy vrou het mooi na ons gekyk. Lekker rustig op die plaas. Als was op hul plek.

Marinda B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute sielsrus tyd.

Die verwelkomimg was warm en opreg deur beide André en Juliet. En die ontbyt was altyd vol opwinding. Absolute ontspannende nagrus.

Pamela C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela C
Gesin met klein kinders

Rustig in pragtige natuur.

Verblyf was netjies, lekker ruim kamers en badkamers. Kinders kon vrylik rondbeweeg. Ons was mal oor die rustigheid. Net 45 min tot in Scotsburgh. Na heerlike dag op die strand kon ons wegbreek van die lawaai van vakansiegangers en terugkeer na die natuur. Daar is natuurlik ook heerlike grondpaaie om te ry vir die wat daarvan hou. Ons het dit geniet en die landskap is asemrowend.

Margaret D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret D
Saam met vriende

Was aangenaam en die natuurskoon was besonders.

Suger Fields is 'n baie mooi en netjiese plek. Dit is baie gerieflik en daar is genoeg om te doen vir die natuurliefhebber. Dit is egter ver van groot winkels af en mens moet seker maak jy neem alles saam wat jy benodig.

Ella M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, vriendelik, skoon en net baie lekker.

Ek sal beslis weer besoek.

Elsie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Enkelreisiger

Rustig en baie netjies.

Die ligging is baie goed en 'n mens kan baie plekke besoek wat nabygeleë is.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Cleveland Hill, Eston, 3740, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NGVkMjdmLTVmYjktNDIzOS1iNGJiLTBhNzE2MTc0YTdiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Cleveland Hill Farm Eston 3740 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.883137 30.481989
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!