Sugar Shack Africa - Pennington KZN

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sugar Shack is 'n selfsorgskuilplek langs die kus in Pennington. Dis sowat 1 km vanaf die strand en 'n entjie se ry vanaf 3 gholfbane.

Die kothuis is op die gronde van die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n volledige kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler en 'n basiese musiekstasie.

Gaste het toegang tot die swembad en somerkombuis buite in die 'Surf Shack' met braaigeriewe, 'n gasplaat, gasbraai en 'n veerpyltjiebord. Die eiendom bied gratis parkeerplek op die perseel en dit word beveilig met elektriese heinings, laserstrale en 'n sekuriteitsmaatskappy 24 uur van die dag.

Slaapplek

'n Bespreking by Sugar Shack Africa - Pennington KZN sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugar Shack Africa - Pennington KZN gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za