Sugarbird

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sugarbird is 'n ruim, luukse kothuis wat gemáák is vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie. Walvisse en dolfyne baljaar 10 maande van die jaar in die waters by Paternoster.

Dié kothuis het 3 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die kombuis, leefarea en eetkamer is oopplan en daar is 'n kaggel in die sitkamer. Verder is daar ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en 'n braaiplek buite wat ideaal is vir besoekers wat 'n bietjie son wil vang.

Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km vanaf Vredenburg. Dit is 'n gunstelingbestemming vir 'n naweekwegbreek onder die Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies en die verskeidenheid inheemse plantegroei, wat die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugarbird gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 936 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false