Stellenbosch Akkommodasie by Sugarbird Manor | LekkeSlaap
+31

Sugarbird Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Sugarbird Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Derek M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent and comfortable overnight stay.

We were received by friendly and helpful staff who ensured that our stay was comfortable and that we lacked nothing.

Sugarbird Manor's terugvoer

Dear Derek and Carol

Thank you for staying at Sugarbird Manor and for your wonderful review! We are so pleased you had a comfortable and enjoyable stay with us.

We do hope to welcome you back in the near future.

Kind regards
Roxanne Speedy
General Manager

Sugarbird Manor
Adriette D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriette D
Gesin met tieners

Ongelooflike bederf.

Roxanne was baie professioneel en het mens werklik tuis laat voel.

Gerald B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald B
Saam met vriende

Stunning views like Heaven on earth.

Thank you for an amazing stay. Your lady in charge is so friendly and helpful and really makes one feel at home. I would really recommend Sugarbird Manor as a place to retreat from the hustle and bustle of city life. The only complaint was my friend C.J. said the bed was not too comfortable and the noise factor of being too close to the reception area. My husband Lincoln and I had no complaints at all, in fact, all your staff are really good and made us feel so welcome.

Sean T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Gesin met tieners

Dewald wat ons ontvang het, was awesome, dankie daarvoor.

Alles was awesome, netjies, en Dewald wat ons ontvang het, was great. Ons het dadelik tuis gevoel. Regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel. 10/10.

Erna O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Gesin met klein kinders

Stunning!

Ligging is spot-on. Mooiste kamers, mooiste uitsig, mooiste plek!

Sugarbird Manor's terugvoer

Erna, baie dankie vir die 'review'. Word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Dewald

Sugarbird Manor
Lorraine J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Dewald by Sugarbird Manor was baie vriendelik. Hulle het ekstra moeite gedoen. Baie gasvry en sal definitief weer hulle gebruik.

Sugarbird Manor's terugvoer

Lorraine, baie dankie en dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Hoop om julle gou weer hier onder in Kaap te sien.

Groete
Dewald

Sugarbird Manor
P S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
P S
Gesin met tieners

Verblyf was voldoende gewees.

Die werknemers was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer se badkamer waarin ons gebly het kan doen met 'n bietjie loodgieter aandag.

Abrie C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike personeel, regte ligging, skoon, netjies.

Ek kan Sugarbrird Manor vir enige persoon aanbeveel.

Corne B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Enkelreisiger

Baie goed!

Het 'n paar klein probleme gehad: 1. Iemand het probeer in my kamer inkom 8:30 in die aand. Ek skat dit was moontlik 'n 'turnover'-diens, maar gegewe die tyd, het dit my gepla. Die persoon kon ten minste geklop het om te hoor of iemand daar was 2. Die stort water was nie baie warm nie. Darem nie yskoud nie, maar 'n louwarm stort is nie great nie. 3. Die kamer het 'n haardroër gehad, maar nie die regte dubbelpuntprop om dit in te prop nie. Die res van die verblyf was probleem vry. Lekker ontbyt, die uitsig is fantasties, en die personeel het uit hul pad gegaan om gaste gelukkig te hou.

Melany S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melany S
Gesin met tieners

Relaxing.

Very relaxing and we enjoyed the privacy and quiet solitude. A perfect view of the mountains and winelands.

Koos S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed two nights.

Lovely setting! Romantic. Quiet and safe. Clean. Friendly staff. Definitely recommended.

Ansie B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen Fantasties!!!

Wat 'n besonderse plek met besonderse mense. Ek sal almal aanraai om by Sugarbird Manor te bly. Ek weet ek sal verseker weer daar gaan bly.

Allan M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a beautiful setting-lovely and quiet but close to Stellenbosch and surrounds

We had a lovely stay,the only problem was it was too short! The guesthouse is in a lovely setting with peace and quiet surroundings. Breakfast was lovely and the service was excellent. We would recommend Sugar Manor to anyone and would to go there again.

Nivani G - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nivani G
Saam met vriende

Great for peace and quiet in stunning surroundings

Sugarbird Manor is a great place for peace and quiet in stunning surroundings. The only downside was the house cat that was trying to get into our room. However, we really enjoyed our stay, and will be back soon...

was R1 945
Vanaf R1 653
per nag (plek vir 2)
was R1 945
Vanaf R1 653
per nag (plek vir 2)
was R1 945
Vanaf R1 653
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Protea Heights Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYjM3MjdmLTE4ZDMtNGJmYi05MDkyLTNjODFiMGQ5YWNmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 945, nou Vanaf R1 653  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Devon Valley Road Protea Heights Farm 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.905552948482 18.823303797616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za