Bela-Bela Akkommodasie by Sugarbush 28 | LekkeSlaap
+16
+16

Sugarbush 28

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Sugarbush, Highlands Wilderness-landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Beskrywing

Sugarbush 28 bied 'n rustige toevlugsoord in die bosveld op 'n privaat wildsplaas aan die voorheuwels van die Waterberge. Die dorp is bekend vir die geotermiese warmwaterbronne, puik sportsgeriewe, besienswaardighede en restaurante.

Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die solderarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer binne met 'n stort en 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof toegerus en daar is 'n braai-area, boma en 'n draaispit beskikbaar. Die huis werk net met sonkrag.

Daar is doendinge soos gholf, voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk, jag, kleiduifskiet, 4x4-roetes, wildritte, verfbal en boogskiet in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Sugarbush 28 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Sugarbush 28
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 28 Sugarbush, Highlands Wilderness-landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sugarbush 28 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Sugarbush, Highlands Wilderness-landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8P2aWOk2jJ1gseShKo2Jy1je2eiuK2gvUZXgCDm0nbqE6tQlsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4.1 28 Sugarbush Highlands Wilderness Estate 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -24.823727514056 28.181714099181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za