Kleinmond Akkommodasie by Sugarbush Haven Holiday Home | LekkeSlaap
+13
+13

Sugarbush Haven Holiday Home

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Laan 56, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sugarbush Haven Holiday Home is 'n ruim huis vir 'n groep of gesin van 6 volwassenes en 2 kinders in Kleinmond.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 ander kamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is nog 2 kamers met 2 enkelbeddens elk.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan ook in die sitkamer met 'n TV ontspan, hulle moet net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Sugarbush Haven Holiday Home is net 1 km vanaf verskeie winkels en 1,5 km vanaf die hoofstrand. Kleinmond bied verskeie doendinge soos vierwielmotorfietstoere, voetslaan- en wandelroetes en besienswaardighede soos die Hangklip Vuurtoring. Sugarbush Haven Holiday Home het nie 'n see-uitsig nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sugarbush Haven Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 9de Laan 56, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Laan 56, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADcfxtwQctCNEB2IfDulo6FnCXr6UsA6LLkl4o9KveCTJAsS6lp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 56 9th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.33829795936 19.027124131283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za