Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarbush Hill Country Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sugarbush Hill Country Cottages is in 'n pragtige en rustige vallei in die Magaliesberge geleë. Die kothuise is ideaal vir 'n wittebrood, gesinstoevlug, of vakansiegangers wat die gejaag van die stad wil ontsnap.

Daar is 15 selfsorg-klipkothuise, elkeen met toegang tot hul eie parkeerarea en braaigeriewe. Die huisies het elkeen 'n ten volle toegeruste kombuis, privaat patio en 'n pragtige uitsig op die berge.

Daar is 'n verhitte swembad, supertube, putt-putt-baan en 'n kroeg met 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook 2 funksielokale vir 100 of 40 afgevaardigdes asook ‘n kerkie vir die seremonie.

Sugarbush Hill Country Cottages het ook ‘n onderdakswembad wat ongelukkig net so warm word as wat die son dit toelaat aangesien dit verwarm word met sonpanele en sal op onweersdae en wintersdae nie warm wees nie, en op warm somersdae sal dit slegs matig warm sal wees.

Daar is ‘n Jacuzzi wat vooraf bespreek moet word aangesien dit tot 4 ure neem om warm te word. Hy is gratis gedurende naweke en vakansietye, maar daar sal ‘n fooi gevra word in die middel van die week.

Die plaas het 'n verskeidenheid voëls en fauna waaronder rooibokke, blesbokke en swartwitpensbokke. Daar is ‘n klein dammetjie waarin gaste op 'n vang-en-vrylaat-basis kan hengel. Gaste kan op die plaas, in die natuur, gaan wandel. Vra asb die sleutel by die kantoor om toegang te kry tot die fasiliteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 246 resensies vir Sugarbush Hill Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 246

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • Gaste dink Sugarbush Hill Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGC4E5oW3FZcQoYPOveg6yI0gL0ArAvYipgjODrK4MBWV9QCUB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 246 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem