LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugarbush Self-catering Garden Cottage | LekkeSlaap
+18

Sugarbush Self-catering Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampweg 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sugarbush Self-catering Garden Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstelletjie met sy eie privaat ingang in 'n stil, gesinsvriendelike woonbuurt in Pinelands.

Die kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n antieke dubbelbed met 'n duvet en ekstra kombers, 'n klein klerekas en 'n spieëltafel. 'n Elektriese kombers en haardroër word ook voorsien. Die en suite-badkamer met 'n klein bad en 'n stort oor die bad. Handdoeke, seep, sjampoe en opknapper word voorsien gedurende jou verblyf.

Die kombuisie is toegerus met eetgerei en breekware vir 4 gaste, 'n outydse yskas, Smeg-stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele, of gaste kan hul maaltye onder die pergola buite geniet. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien. Die leefkamer het 'n rusbank met sitplek vir 2, 'n koffietafel en 'n TV met DStv-toegang wat van die bed of bank af gesien kan word. Daar is 'n paneelverwarmer vir koue aande.

Die Franse glasdeur lei na 'n privaat geplaveide area met 'n tuintafel en stoele onder 'n pergola en 'n rooigomboom. Daar is 'n klein grasperkie en bedding en 'n lang oprit wat omhein is ter wille van honde se veiligheid.

Gaste sal hulle eie afstandbeheer vir die hek, sleutels en die kode vir die alarm ontvang. Wasgoed kan op versoek gedoen word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sugarbush Self-catering Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Sugarbush Self-catering Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kampweg 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sugarbush Self-catering Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampweg 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3MDEwMjg1LWQ0MmItNGEyMy1hZmUyLTVkOWFiNmU2MGU4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 11 Camp Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.932703114886 18.497336805229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!