Sugarbush Self-catering Garden Cottage
Opsomming van Resensie
Frederik H - Sep 2021
Gemiddeld
Veilige perseel. Skoon.
Annelise E - Mrt 2021
Gemiddeld
Place were you feel like family.
Ina J - Mrt 2021
Gemiddeld
Kathy was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek is skoon, netjies en gerieflik. Ek sou net graag liewers van Camp Road wou inkom, hoewel die ingang is privaat en dalk vir baie meer verkieslik. My dank aan Kathy!
Flo S - Des 2019
Gemiddeld
Superb.
Marisca L - Apr 2019
Gemiddeld
I felt comfortable and was taken care of every step of the way.
Rupert N - Mrt 2019
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het vir 'n sake reis.
Annechien D - Feb 2019
Gemiddeld
Amazing stay.
Simon S - Okt 2018
Gemiddeld
Awesome.
Carol M - Sep 2018
Gemiddeld
Lovely, clean and beautifully layed out.
Corne S - Apr 2018
Gemiddeld
Baie skoon, ruik lekker, stil omgewing met alles in wat mens benodig!
Denis J - Mrt 2018
Gemiddeld
Goed ingerigte en gerieflike akkommodasie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A well-appointed and comfortable stay.
Stylish and well-appointed. Has all the necessary amenities. Comfortable and clean. Centrally located within reach of tourist destinations. Owner friendly.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Johan K - Mrt 2018
Gemiddeld
Lekker rustige area met 'n bedagsame gasvrou.
Quintus B - Feb 2018
Gemiddeld
Baie rustig met goeie gasvrou.
John B - Feb 2018
Gemiddeld
Clean, neat, practical, tranquil, everything you can possibly need.
Sugarbush Self-catering Garden Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words! It was a pleasure having you stay.
Louis J - Jan 2018
Gemiddeld
Beknop, maar baie netjies!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampweg 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18