Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarlands Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Sugarlands Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money. Recommended.

Absolutely lovely spot next to a beautiful dam. Early morning passing parade of birds, otters, horses, cows and sheep. Peaceful, homely cottage. Will definitely be back. Good restaurant - Fabels, close by. Attentive and friendly hosts. Thoroughly enjoyed our stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuri G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reading, quiet, walking, sleeping, birdwatching.

The unit had everything you needed, clean sheets and toilets. Nothing to complain about. The birds in the dam were awesome, darters, greater grebes, and dabchicks, as well as red-knobbed coots, and we shall not forget the owls. Brilliant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zene G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zene G

Food for my soul.

Magical is an understatement. We could not find any fault with anything. Kate was fantastic and made us feel right at home. The cottage was so clean and the beds were perfect. It was definitely food for my soul. 10 out of 10, would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diane B
Gesin met klein kinders

Relaxing, cosy, quiet.

Wonderful, had an amazing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful tranquility

I had the most wonderful stay at Sugarlands. I loved how private the cottage was with a breathtaking private dam. Kate was absolutely fantastic. She was so kind and accommodating, I felt so welcome. Would definitely recommend it if you are looking for a quiet, private getaway. It was simply beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Enkelreisiger

Stil en rustig.

'n Plek waar jy kan ontspan en rustig raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda R
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Baie netjiese skoon cottage. Kate was baie behulpsaam. Pragtige ligging so voor die dam. Lekker plaasatmosfeer. Sal weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idilliese plaaswegkruipplekkie on die Natalse Middellande.

Ons het net 'n baie kort een-nag oorslaap by Sugarlands Cottage gehad maar dit was idillies mooi met al die geriewe wat ons nodig gehad het, selfs in beurtkragtyd. Heerlike kaggel en verwarmers vir die koue winterdae en aande, kokend warm water in geysers, pragtige uitsig oor dam, rustige plaaslewe met skape. Kate was 'n perfekte gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Productive Systems (pty) Ltd L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Productive Systems (pty) Ltd L
Besigheidsreis

Akkommodasie is skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oornag.

Die gasvrou is 'n aangename. vriendelike mens, behulpsaam en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Gesin met klein kinders

Peaceful and private. We just loved staying at Sugarlands Cottage and we can't wait to be back.

The most peaceful stay we have had. The bass dam is but a stone's throw away from the front door. The cottage is spacious and clean and had everything we needed. Our host Kate was so friendly and accommodating. There are some lovely coffee shops nearby too. We can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi bestemming met 'n wonderlike blyplek.

Die werkende plaas met skape was 'n bonus vir die kinders. Hulle is hondevriendelik, selfs ons 3 skaaphonde was welkom. Baie mooi area en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Sugarlands Cottage enige dag aanbeveel. Kate het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer toe ons laat die aand eers kon inklok. Die kothuis bevat alles wat mens nodig het om gemaklik te kan oornag. Kothuis is ook skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Kate het al vroeg die oggend wat ons moes inboek, kontak gemaak om te laat weet ons kan enige tyd kan inboek. Kaart gestuur van hoe om te ry met die pad wat toe is. Het ook haarself kom voorstel en vir ons gestuur presies wanneer die krag gaan af wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n wenner slaapplek, goeie waarde!

Gasvrou Kate het voor ons aankoms geskakel om te verneem hoe laat ons sal arriveer. Plek was baie goed toegerus, uiters skoon en netjies. Kaggel met hout en vuuraanstekers, genoeg melk, tee en koffie vir Afrika, gasstoof ingeval van beurtkrag, mooi uitsig oor dam. Groot stort met warm water, gemaklike bed met kwaliteitmatras. Die kothuis is veilig en die omgewing is goed vir die siel. rustig en veilig. Ons was persoonlik verwelkom en is daar weg met 'n gewaardeerde geskenk van blomkool en brokkoli wat op die plaas verbou word. Ons sal beslis weer van Sugarlands Cottage gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanet D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie ervaring.

Dit is 'n stunning plek waar mens sielsrus sal vind. Ons was so vriendelik ontvang en het die beste diens ontvang. Baie goeie ligging en ons hondjies het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Rustige en pragtige omgewing.

Die huisie is gerieflik ingerig en die uitsig op die dam pragtig. Ons is vermaak met voëlgesang en 'n paddakoor. Lekker plaasatmosfeer met diere om jou en baie naby aan lekker eetplekkies. Ons het regtig die 2 dae daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia G
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige plaasatmosfeer in 'n goed uitgeruste huisie.

Sal dit aanbeveel vir enig iemand wat 'n paar dae in die omgewing wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp T
Enkelreisiger

Peaceful.

Very neat and comfortable cottage, the dam and farm add to the serenity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H
Saam met vriende

Spectacular view of the surrounding farm.

Enjoyed the fireplace during the loadshedding in the chilly evening. Will definitely recommend this lovely cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute cottage in the midlands.

Cottage right on a dam, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelike ontvangs.

Ruim en goed toegerus. Baie privaat en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Ongelooflik rustig.

Hierdie is die regte plek vir 'n naweekwegbreek. Daar is plek vir 'n hele gesin. Alles wat jy nodig het vir selfversorging is daar. Ek het 'n naweek daar gebly tydens 'n sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met die mooiste uitsig.

Ons het werklik ons kuier by Sugarlands Cottage geniet. Dit is so vreedsaam daar, met die mooiste uitsig van die stoepie af. Ongelukkig het ons net oornag op pad terug Noord Wes toe, maar ek glo 'n paar dae se kuier daar sal beslis jou batterye weer herlaai. Die Cottage is volledig toegerus, heerlik snoesig en huislik. Kate is baie vriendelik. Ek kan beslis Sugarlands Cottage aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelcea S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelcea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an absolute delight of a place! I would highly recommend this quaint and tasteful cottage to anyone visiting the Midlands.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janis T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis T
Enkelreisiger

Slow down at this beautiful, tranquil farm cottage on a dam, ideal for a break from that busy life.

The sounds of the birds, of water lapping, of sheep baaing and tractors grinding. The sound of peace. I loved this farm cottage on the Curry's Post road, with views over the Karkloof. A central base for the KZN Midlands, easy to access and secure. A TV for company, fire for warmth and a dam to cool off in. What more could one wish for? Good price and friendly hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYUp49pZeaPZ7UTXdbBGrqtTZ8HpYqvOgc59vx1Elyn91fEASaU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 78 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.371940129784 30.150173818461