Suiderkruis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suiderkruis is ’n grondverdieping-woonstel in Struisbaai. Die woonstel is gerieflik gemeubileer vir 2 volwassenes en 2 kinders en is oorkant die hawe geleë.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens en ’n TV. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart.

Beddegoed word voorsien, bring net jou eie handdoeke.

Slaapplek

'n Bespreking by Suiderkruis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suiderkruis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false