Agulhas Akkommodasie by Suiderkruis | LekkeSlaap
+13

Suiderkruis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suiderkruis is ’n grondverdieping-woonstel in Struisbaai. Die woonstel is gerieflik gemeubileer vir 2 volwassenes en 2 kinders en is oorkant die hawe geleë.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens en ’n TV. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart.

Beddegoed word voorsien, bring net jou eie handdoeke.

Slaapplek

’n Bespreking by Suiderkruis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Suiderkruis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg Noord-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suiderkruis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72AddKNt9J611hyoOoSbQpJr2GwOtHDCaobLNq69TZ21AfGahT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Kusweg Noord Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.800375 20.055861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za