Southern Cross Akkommodasie by Suiderkruisplekkie | LekkeSlaap
+11
+11

Suiderkruisplekkie

Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-sirkel 7, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Suiderkruisplekkie is in Groot-Brakrivier en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en het 2 slaapkamers en is geskik vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike bank en lei na 'n houtdek wat 'n uitsig oor die see het asook stoepmeubels.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Suiderkruisplekkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Columba-sirkel 7, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-sirkel 7, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9423fe000596b1fe42d6b33a0a430ff8cdefa3817c6718668263c2d990c7c48e8231e02cd616bfc4c941913e2cfc62e5c4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 7 Columba Circle Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.057532390236 22.22508392688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za