Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Suikerbekkie is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Dullstroom geleë is. Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag naby verskeie geriewe.

Dit is stylvol en het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n dubbelgrootte-bad, aparte stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Daar is ook genoeg plek vir 2 ekstra enkelbeddens wat op versoek voorsien kan word.

Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy benodig om jou eie etes voor te berei. Daar is 'n privaat tuin met tuinmeubels en oopplan-braaigeriewe of 'n Weber kan voorsien word. Gratis WiFi is ook beskikbaar in die woonstel.

Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is agter elektriese hekke beskikbaar. Suikerbekkie het die ideale ligging naby die vleiland en is stapafstand van koffiewinkels, restaurante en ander winkels af.

Die omgewing is baie bekend vir sy kunsvlieghengel-geleenthede by verskeie damme en daar is talle bergfiets- en voetslaanroetes om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Suikerbekkie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Suikerbekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Suikerbekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlYTkyZjA1LWY2NjEtNGRjOS1hZWJjLWE0NTMzM2RmMjliNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 11 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.421146246554 30.107750138686