Suikerbekkie 14
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbekkielaan 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 018 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Suikerbekkie 14 is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Hartenbos en bied 'n uitsig oor die rivier en strandmeer vanaf twee van die vier balkonne.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 kamers en badkamers met baddens en storte. Daar is 3 kamers met dubbelbeddens, en die vierde kamer het 'n koninggrootte-bed. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel.
Die sitarea het 'n TV met DSTV-koppelpunt. Gaste moet net hul eie dekodeerder, kabels en afstandbeheer saambring. 'n Binnebraai lei na 'n balkon. WiFi is beskikbaar.
Daar is ook buite-braaigeriewe en parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.
Hartenbos bied verskeie doendinge en trekpleisters, soos swem, visvang, walvis-, dolfyn- en robkyk vanaf Mei tot November, die Waterpark, en verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Suikerbekkie 14 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Suikerbekkielaan 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbekkie 14 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbekkielaan 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom