Suikerbos
Opsomming van Resensie
Maritza U - Des 2020
Gemiddeld
Perfekte oornagplekkie!
Suikerbos's terugvoer
Maritza
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Trudie M - Des 2020
Gemiddeld
Goeie vriendelike diens. Netjies en skoon.
Suikerbos's terugvoer
Trudie, baie dankie vir die resensie. Baie bly om te hoor julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Sonja K - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en uitstekende gastehuis.
Suikerbos's terugvoer
Sonja
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Alwyn B - Des 2020
Gemiddeld
Alles in een verblyf.
Willie W - Nov 2020
Gemiddeld
Dit was lekker.
Suikerbos's terugvoer
Willie, bly julle het die tyd by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Wolfgang B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies, veilig en waarde vir geld.
Suikerbos's terugvoer
Baie bly julle get die verbkyf by Suikerbos geniet.
Aletia D - Nov 2020
Gemiddeld
Fantastiese verblyf.
Suikerbos's terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hopp julle kom weer.
Andrea H - Nov 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Suikerbos's terugvoer
Bly julle het weer die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Sandra B - Okt 2020
Gemiddeld
Absoluut fantastiese, rustige verblyf.
Suikerbos's terugvoer
Sandra, baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Annemie B - Okt 2020
Gemiddeld
Bitter goed ingerig en het als wat mens nodig het soos tuis, pragtige tuin.
Suikerbos's terugvoer
Annemie, dankie. Julle was ster gaste.
Melissa M - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en veilig
Suikerbos's terugvoer
Dankie Melissa, bly julle het dit geniet.
Hans D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjiese en mooi plek. Baie prakties, maar parkering is 'n uitdaging.
Suikerbos's terugvoer
Hans,
Baie bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Jy is die 1ste gas wat noem van die parkering.
Tamarin V - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon, stil en netjies.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.
Jana V - Sep 2020
Gemiddeld
A hidden gem! Tastefully decorated.
Suikerbos's terugvoer
Jana, baie bly julle het verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Christa S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies, alles wat ons nodig gehad het. Gasheer en -vrou baie gaaf.
Suikerbos's terugvoer
Dankie Christa, Ons hoop om julle weer in die toekoms by Suikerbos te ontvang.
Helene B - Aug 2020
Gemiddeld
Goeie ligging, netjies en stylvol vir oorslaap van vier mense vir 'n aand.
Suikerbos's terugvoer
Helene
Dit was heerlik om julle by Suikerbos te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Frederik C - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderful stay!
Suikerbos's terugvoer
Hi Frederik and Nathalie,
Thank you for the great review.
Glad you've enjoyed the stay. See you soon again.
Leanne G - Des 2019
Gemiddeld
Excellent cottage, great value for money.
Suikerbos's terugvoer
Thank you for the review. Hope to see you again.
Ingrid V - Des 2019
Gemiddeld
Ligging fantasies vir konserte by Sun Arena!
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie, Ingrid, hoop ons sien julle gou weer.
Nico S - Des 2019
Gemiddeld
Baie netjies, waarde vir geld.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Tamara Z - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtig, netjies en veilig.
Suikerbos's terugvoer
Beste Tamara,
Baie dankie! Bly julle het dit geniet.
Mike V - Nov 2019
Gemiddeld
Veilig, netjies, skoon.
Suikerbos's terugvoer
Hi Mike,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Net dat jy dalk 'n volgende keer weet, daar is 'n waaier in die hoofslaapkamer se kas.
Lelanie M - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtig, skoon en gerieflik.
Suikerbos's terugvoer
Hi Lelanie,
Dankie vir die goeie terugvoer.
Net vir jou inligting, daar is 'n waaier in die hoofslaapkamer se kas.
Rencia V - Okt 2019
Gemiddeld
Bekostigbaar.
Suikerbos's terugvoer
Hi Rencia, ek is bly julle het lekker gebly.
Piet En Zetta J - Okt 2019
Gemiddeld
Awesome. Dit was soos huis maar net op 'n ander plek.
Lees meerSuikerbos's terugvoer
Baie dankie Zetta. Julle voel soos familie. Dit was baie lekker om julle by Suikerbos te ontvang.
Willem D - Sep 2019
Gemiddeld
Soos die Engelsman sê: "It's a home away from home".
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Michelle E - Sep 2019
Gemiddeld
Beste waarde vir geld.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie, bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet Hoop ons sien julle gou weer.
Rozaan D - Aug 2019
Gemiddeld
Ontspannend.
Suikerbos's terugvoer
Rozaan, bly julle het die verbkyf geniet.
Kenau O - Aug 2019
Gemiddeld
A mom's ideal accommodation!
Suikerbos's terugvoer
Kenau, ons hoop om julle weer as gaste te ontvang in die toekoms.
Jeanne-marie B - Aug 2019
Gemiddeld
Well organised and clean. Enjoyed our stay very much.
Suikerbos's terugvoer
Dankie vir die resensensie. Hope to see you again.
Anica S - Aug 2019
Gemiddeld
SO mooi, netjies en veilig!
Suikerbos's terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Heleen S - Aug 2019
Gemiddeld
Smaakvol! Ons was baie beïndruk.
Suikerbos's terugvoer
Dankie vir die resensie, Heleen. Ons vertrou julle het lekker gebly.
Malinda S - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker!
Suikerbos's terugvoer
Hi Malinda.
Bly julle het lekker gebly, hoop om julle weer te sien.
Marieza B - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik gebly sal definitief weer kom.
Suikerbos's terugvoer
Beste Marieza,
Ons is bly julle het die tydjie by Suikerbos geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Suikerbos
Melinda V - Jul 2019
Gemiddeld
Veilige, gasvrye en netjiese verblyf.
Suikerbos's terugvoer
Hi Melinda,
Dankie vir die resensie, ons hoop om julle vele kere weer by Suikerbos te ontvang.
Marié O - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige selfsorgwoonstel, uitstekend toegerus.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie Marie.
Deon V - Apr 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, vriendelike diens en veilig.
Suikerbos's terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien by Suikerbos.
Ronel C - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtige moderne verblyf.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie, Ronel. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Natalie M - Apr 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en meer as wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies met klem op fyn detail.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Rina M - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig, netjies en waarde vir geld.
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Riette M - Mrt 2019
Gemiddeld
Awesome!
Suikerbos's terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Gawie G - Mrt 2019
Gemiddeld
Absoluut waarde vir geld!
Suikerbos's terugvoer
Beste Gawie,
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom