LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suikerbos | LekkeSlaap
+24

Suikerbos

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Suikerbos is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang langs die hoofhuis in 'n sekuriteitslandgoed in Garsfontein, Pretoria. Suikerbos is net 4 km van Menlyn Maine af en naby die N1. Dit is ook naby verskeie hospitale en skole.

Die eenheid het 2 slaapkamers wat oor die tuin uitkyk waarvan een 'n koningingrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens het. Alle linne, handdoeke en komplimentêre sjampoe, stortjel en room word voorsien. Ekstra komberse is vir elke bed beskikbaar asook elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, stoof, broodrooster, ketel, oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus.

In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv Premium-kanale. Daar is ook onbeperkte hoë spoed WiFi, lugversorging, en sekuriteitsvensters.

Die eenheid deel 'n motor-ingang met die hoofhuis, maar het sy eie aangewese parkeerplek. Geen sleepwaens word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Gaste kan van die gemeenskaplike lapa en swembad tussen 10:00 en 20:00 gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Suikerbos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Suikerbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzH5O72TuhIgzL5fiVGLMHgPcwrLlG9mdp4nib8u30ExhvIIFYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 30 5 1 5 653 Mabel Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.78941 28.303272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!