Suikerbosrant B&B
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en semi-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n studeerarea, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond, asook lugversorging en 'n TV met OpenView. Let asseblief dat die eenheid op die eerste verdieping is en dat daar trappe is wat na die eenheid lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer.
Belasting en Ekstras
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R70 per persoon. Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer. Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag. Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. . Daar is 2 ekstra lang-enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-beddens omskep kan word. Daar is 2 driekwartbeddens en 2 slaapbanke in die leefarea. Daar is 'n aparte badkamer uit die gang, met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, veranda met 'n braai-area, leefarea, TV met Open View, 'n eetarea en 'n kombuis in. Die eenheid bied pragtige uitsigte op die bome en grasperk.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer.
Belasting en Ekstras
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R70 per persoon. Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer. Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag. Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 'n enkelpersoon en is ideaal vir 'n sakereisiger of vir 'n paartjie Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met ’n stort en 2 wasbakke, ’n oopplan-sitarea en -kombuis. 'n TV met OpenView-kanale is beskikbaar en die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin en grasperk. 'n Privaat stoep met 'n braai-area is ook beskikbaar. Daar is nog dubbelbed in die sitkamer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer.
Belasting en Ekstras
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R70 per persoon. Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer. Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag. Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid op die grondverdieping het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n omheinde tuintjie en OpenView-kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R70 per persoon. Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer. Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag. Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 ekstra lang driekwartbeddens omskep kan word, asook 'n koningingrootte-bed. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwasenes met 2 kinders jonger as 18 jaar. Die eenheid het donker gordyne en 'n privaat ingang wat na die veranda met sitplek en 'n braai lei. Daar is 'n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die kamer is ruim (60 m²). Gordyne word gebruik om dele van die kamers te skei en meer privaatheid te verleen.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer.
Belasting en Ekstras
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R70 per persoon. Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer. Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag. Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom