Riebeek-Kasteel Akkommodasie by Suikerbossie | LekkeSlaap
+26

Suikerbossie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Suikerbossie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Very central location and the pool was thoroughly enjoyed by all.

Thanks for wine on arrival. After a long road trip from Durban we enjoyed with some braai that same evening. Accommodation was great and it's a quiet neighbourhood.

Ninette H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ninette H
Saam met vriende

Stunning home

Suikerbossie is 'n droomhuis! Wat jy in die foto's sien, so is dit! Die kamers en badkamers is ongelooflik mooi, en als was skoon en netjies. Absoluut mal oor die stoep-area en swembad-area. Sal definitief in die somermaande ook moet gaan. Ons het albei aande 'n vuurtjie gemaak, en heerlik buite gekuier na ons heeldag Olyffees gehou het. Die kombuis is uit die boeke uit - wens ek het so 'n kombuis gehad. Als is daar, en meer. Ons het ontbyt gemaak en heerlik om die tafel gekuier. Baie baie dankie Clare vir jou vriendelike en vinnige diens, dis was regtig baie aangenaam. Sal die huis vir seker aanbeveel, en beslis weer gaan.

Juliet M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet M
Saam met vriende

A lovely spot for a friends weekend away.

We had a wonderful stay here for the Easter weekend. There were tiny glitches such as a lack of toilet paper and a dirty oven pan, but nothing serious. And as with all holiday homes, only blunt knives. But it is close to everything and the rooms are beautifully done up. The house could do with a new (and bigger) braai perhaps.

Louise P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

Heerlike kuier op die stoep!

Dankie, ons het heerlik gekuier. Die huis werk perfek vir 'n klomp gaste. Ons was 6 volwassenes en een baba. Al wat ons gemis het was genoeg kerse/vuurhoutjies tydens beurtkrag wat ongelukkig tussen 6 en 8:30 was die twee nagte wat ons daar gebly het.

Inge K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K
Saam met vriende

Decor was stylish and comfortable, very well equipped home and a relaxing stay.

Very friendly and helpful hosts for this beautiful and clean home. A peaceful stay to get away from it all to kick back. Will love to visit again.

Cherie T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie T
Saam met vriende

Comfortable and stylish accommodation.

My girlfriends and I went to Riebeek Kasteel for a ''girls weekend" and booked in at Suikerbossie. We had a wonderful, comfortable stay and would highly recommend this accommodation to anyone and everyone. The house is decorated stylishly with four separate bedrooms plus each room sporting their own en-suite. Another bonus is the well equipped kitchen, pool, plenty of towels, fans and ample outside areas to lounge such as front patio as well as a pool patio and large communal style kitchen table. What you see in the pictures is truly what you get. Also, Clare, the manager was wonderfully helpful, friendly and attentive.

Suikerbossie's terugvoer

Thank you for your lovely review. We were delighted to host you and hope you'll return to us in the future.

Suikerbossie
Jessica K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Ster!

Absoluut ‘n droomhuisie! Suikerbossie sien my beslis gou weer!

Riacco V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riacco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike huis, ten volle ingerig in 'n baie rustige omgewing.

Ons het op baie kort kennisgewing geboek, dadelik terugvoering gekry en is gedurig op hoogte gehou deur beide die eienaar en die agente oor die huis. Dit is 'n juweel in 'n wonderlike dorp met 'n baie rustige atmosfeer. Die wegkom het ons wondere gedoen en baie daarvan het te doen gehad met Suikerbossie. Die huis is puik gemeubeleer, het alles moontlik in wat 'n naweekganger kan wens voor en is hoogs aanbeveelbaar!

Suikerbossie's terugvoer

Middag Riacco,

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves vir 'n wegbreek sessie.

Lekker dag verder.

Groete
Suikerbossie

Suikerbossie
Zerette T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerette T
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Pragtige huis en geriewe is uitstekend.

Carien V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Enkelreisiger

Rus vir die siel.

Voorwaarlik een van die lekkerste plekkies waar ek al gewoon het. Clare was baie behulpsaam rondom besienswaardighede ens. Op perfekte plekkie geleë, lekker naby alles. En 'cottage' is net droom om in te bly. Sien gou weer.

Ilna R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna R
Saam met vriende

Uitstekend!

Alles en nog meer wat 'n mens van 'n selfsorg-eenheid wil hê en verwag!

Tammy S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy S
Gesin met klein kinders

It was the perfect spot for a large group.

We really enjoyed our stay at Suikerbossie. I loved the big table that could accommodate all 8 of us at mealtimes. Thank you very much for a wonderful weekend!

Vanaf R4 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 800
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Skool- en Van Riebeeckstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGUwYzE5LTdiZjctNGYyOC05ZmNmLWE4MTJjOTIxZDdlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 5 Corner of Skool and Van Riebeeck Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.385422777345 18.899527341127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za