Suite 609 @ The Parkview

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suite 609 @ The Park View is in die hartjie van die Goue Myl op Durban se strandfront en bied gerieflike verblyf in 'n standaarddubbelkamer vir 2 gaste. Parkview Hotel is stapafstand van die strand af.

Die suite het 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die kamer het lugversorging. Ontbyt en aandete kan gereël word by die restaurant op die perseel.

Die hotel het 24 uur-sekuriteits- en ontvangsdiens, asook WiFi in publieke areas. Die hotel bied 'n swembad, konferensiekamer en kroeg. Die ligging bied toegang tot openbare vervoer en sentrale Durban, en daar is winkels en restaurante naby. Die Parkview-gebou word gedeeltelik as hotelverblyf gebruik, die ander deel is 'n aftree-oord.

Slaapplek

'n Bespreking by Suite 609 @ The Parkview sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suite 609 @ The Parkview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za