Suite for Two

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suite for Two is 'n selfsorggaste-eenheid op 'n residensiële erf wat oor die Serpentine-vallei en Touwrivier kyk. Die eenheid is op die onderste verdieping en bied privaatheid aan gaste.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg en kleiteëlvloere. Die slaaparea het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n TV, etenstafel met sitplek vir 2 gaste en 'n kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg. Daar is skuifdeure wat toegang tot 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Suite for Two sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suite For Two gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false