Suite on Sea
Opsomming van Resensie
Keith V - Des 2020
Gemiddeld
Lovely cottage with a sea view.
Ivan J - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig.
Suite on Sea's terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sal hulle weer te sien.
Delarese V - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies, stil, veilig, gerieflik en pragtige uitsig.
Suite on Sea's terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer, julle is meer as welkom.
Paul B - Jan 2020
Gemiddeld
Fantasties!
Suite on Sea's terugvoer
Paul, ek is so bly julle het julle tydjie hier geniet.
Julle is meer as welkom in die toekoms.
Magda J - Nov 2019
Gemiddeld
Asemrowend,
Suite on Sea's terugvoer
Dankie, Magda, vir jou positiewe terugvoering omtrent my plekkie in die paradys.
Groete,
Nita
Tessa L - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en alles op sy plek.
Nelsia N - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlik, rustig, alles wat ons wou hê.
Suite on Sea's terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Jeanette W - Jul 2019
Gemiddeld
Veilige en rustige uitspanplekkie.
Suite on Sea's terugvoer
Beste Jeanette,
Baie dankie vir die oor bly en lekker gesels. Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Sterkte en voorspoed vir julle twee.
Groete,
Suite on Sea
Irene K - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlike, vriendelike gasvrye plek.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer oor my plekkie.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Nico V - Jun 2019
Gemiddeld
Fantasties stil, rustig baie privaat met asemrowende uitsig!
Lees meerSuite on Sea's terugvoer
Hallo Nic en Cynthia,
Dit was net vir drie kort daggies, maar het dit gevoel of julle ou kennisse is toe julle die oggend wegry. Dankie vir die positiewe terugvoer oor my plekkie, dit maak al die voorbereiding om my gaste net die beste te gee vir hulle geld, die moeite werd. Hoop julle droom om hier in ons wêreld te kom aftree, sal bewaarheid word.
Groete vanuit Wildernis,
Nita
Gerhard D - Apr 2019
Gemiddeld
Min privaatheid.
Suite on Sea's terugvoer
Goeiedag,
Die meerderheid van ons kliente is tevrede met wat hulle vir hulle geld kry, klientediens, netheid, sekuriteit en gasvryheid ingesluit. Vir jou en Annemie wens ek 'n wonderlike geseënde lewe saam.
Nita
Frans P - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker verblyf met baie oulike gasvrou!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer van my plekkie. Dit maak dit alles die moeite werd.
Sien julle weer.
Nita
Johannes H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon, privaat, pragtige uitsig, veilig en lieflike huislike atmosfeer. Waarde vir geld.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie Hannes, julle is meer as welkom.
Mooi bly
Nita
Org J - Feb 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf op 'n ideaal geleë plek bokant die see, met net die branders se gedruis.
Suite on Sea's terugvoer
Lekker om julle te ontmoet. Sien julle weer. Dankie vir die positiewe terugvoer oor my plekkie.
Mooi bly,
Nita
Paul S - Feb 2019
Gemiddeld
Wonderlike ligging en uitsig, omgee-gasvrou, silwerskoon, goed toegeruste blyplek.
Suite on Sea's terugvoer
Beste Paul,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou vrou se verjaardag saam met haar te kon geniet. Dankie ook vir julle omgee en MY geskenkie.
Geniet jul kleinkind daar vêr in Engeland.
Sien julle weer!
Groete,
Nita
Alvina M - Des 2018
Gemiddeld
Ons was baie beïndruk met die diens en ons het dit baie geniet.
Suite on Sea's terugvoer
Bly julle het dit geniet.
'n Wonderlike 2019 wens ek julle toe.
Nita
Miranda V - Nov 2018
Gemiddeld
Definitief 'n alles-in-een-plekkie! Dit was fantasties!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir die mooi woorde julle twee. Julle is altyd welkom.
Janine R - Okt 2018
Gemiddeld
Alles wat mens nodig het om te rus.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir terugvoer Janine. Julle is altyd welkom. Mooi bly.
Nita
Rachel F - Okt 2018
Gemiddeld
Asemrowende verblyf!
Suite on Sea's terugvoer
Beste Pierre en Rachel,
Met die plantjies, Pierre en Rachel, gaan dit goed. Ek sal hulle vertroetel en hopelik word hulle 'n sieraad in die tuin en kan die son en droogte weerstaan.
Tot 'n volgende keer.
Groete,
Nita
Christiaan B - Sep 2018
Gemiddeld
Wonderlike plekkie, lieflike uitsig.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie! Julle is meer as welkom.
Nita
Reinet F - Apr 2018
Gemiddeld
Comfortable and peaceful in lovely location.
Suite on Sea's terugvoer
Thank you, Reinet.
See you again soon.
Mignonne D - Apr 2018
Gemiddeld
Baie rustig met n pragtige uitsig!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie, ek kyk uit vir julle volgende jaar.
Andreas P - Mrt 2018
Gemiddeld
Wonderful!
Suite on Sea's terugvoer
You two, will be most welcome.
Karin F - Mrt 2018
Gemiddeld
Lekker rustig.
Lees meerSuite on Sea's terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering, oor my klein stukkie paradys.
Bert S - Feb 2018
Gemiddeld
A great place to get away from it all.
Suite on Sea's terugvoer
It was great to meet you two. We hope to see you again some time.
Thersia K - Feb 2018
Gemiddeld
Rustig, netjies, veilig en binne vinnige bereik van alles wat die Tuinroete bied.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie Thersia, dit was so lekker om met julle te gesels.
Ferdinand D - Des 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier in privaatheid, gasvryheid en netheid.
Sandra D - Nov 2017
Gemiddeld
Wens dit was my eie plekkie dan sou ek elke vakansie soontoe gegaan het.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie julle vir die positiewe terugvoer. Dit was my voorreg om julle hier te ontvang.
Andries P - Jun 2017
Gemiddeld
Absoluut die plek om af te skakel en te ontspan. Gasvrou 'n ster. Baie vriendelik, en 'n netjiese plekkie
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Die belangrikste is dat julle dit geniet het hier by my stukkie paradys
Jasper M - Mei 2017
Gemiddeld
Heerlike rustige plek.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering oor my plekkie.
Theo B - Mei 2017
Gemiddeld
De allerliefste gastvrouw op de allermooiste lokatie
Lees meerSuite on Sea's terugvoer
Theo, ons sou jou graag wou antwoord in Nederlands, maar ons het lekker gesels in Afrikaans so ek doen dit in my moedertaal. Wat 'n voorreg was dit nie om julle te ontmoet nie, en ook die positiewe terugvoering oor Suite on Sea. Ons hoop om julle weer iewers in die toekoms te sien.
Sampie D - Apr 2017
Gemiddeld
Baie rustig, netjies en naby baie aktiwiteite.
Suite on Sea's terugvoer
Beste Sampie,
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle hier te ontvang en sal julle graag weer in die toekoms wil sien.
Coenie C - Feb 2017
Gemiddeld
Vriendelik ontvang, lekker gebly en geen klagtes.
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Zerelda M - Jan 2017
Gemiddeld
Was fantasties, rustig, weg van gedruis van die wêreld.
Lodewikus V - Des 2016
Gemiddeld
Fantasties, informeel, Afrikaans - uncomplicated.
Suite on Sea's terugvoer
Vir al julle omgee sê ek dankie.
McGyver kan by jou kom leer!
Hopelik kuier ons weer.
Net die BESTE vir 2017 julle toegewens
Arrie L - Des 2016
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige eienaar.
Sulaine S - Nov 2016
Gemiddeld
Goeie bestemming!
Annatjie K - Okt 2016
Gemiddeld
Dit was nou 'n stukkie hemel op aarde!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie, dit word waardeer!
Amanda V - Mei 2016
Gemiddeld
Wonderlik, rustig en pragtig!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie dat julle my plekkie gekies het.
James N - Mei 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Suite on Sea's terugvoer
Beste James en Marquirite,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor my plekkie.
Stephan U - Apr 2016
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie julle! Ek hoop die see wen eendag weer bo die wildtuin!
Diederik O - Apr 2016
Gemiddeld
Dankie vir 'n heerlike naweek!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie! Waardeer!
Lizanne M - Mrt 2016
Gemiddeld
Vrede vir jou siel!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie! RUS by Suite on Sea is die wagwoord.
Norbert H - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie baie lekke!
Suite on Sea's terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Nita
Edna A - Feb 2016
Gemiddeld
As jy net die see wil hoor, is dit die plek om te wees!
Suite on Sea's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering van my plekkie Edna, ek waardeer dit!
Hennie O - Nov 2015
Gemiddeld
Kom hierheen om te ontspan en na die see te kyk en luister!
Lees meerSuite on Sea's terugvoer
Dankie! Dit was 'n bonus om julle te ontmoet.
Nastassja C - Okt 2015
Gemiddeld
Oulike plekkie.
Suite on Sea's terugvoer
Hallo Nastassja
Die afgelope 6 jaar was dit my strewe om die volgende vir my gaste te bied: Privaatheid; onberispelike skoon eenheid; uitspanplek vir siel en liggaam. Volgens my gaste se "reviews" het ek daarin geslaag, waarvoor ek baie dankbaar is.
Karen C - Jul 2015
Gemiddeld
Lieflike, stil, veilige plekkie.
Nicole S - Mei 2015
Gemiddeld
Beste selfsorgplekkie!
Lees meerSandra G - Jan 2015
Gemiddeld
Skoon, veilig, netjies, uitsig prentjiemooi.
Lees meerAdel B - Des 2014
Gemiddeld
Alles was baie lekker!
Herman G - Apr 2014
Gemiddeld
Onbeskryflik mooi en skoon!
Nina T - Des 2013
Gemiddeld
Excellent accommodation!
Andre T - Nov 2013
Gemiddeld
Great little place to hide away from the hustle and bustle.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtstelaan 935, Wilderness-Oos, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18