Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suites on 74

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromstraat 74, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suites on 74 is in Worcester-sentraal en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die verblyf bestaan uit 5 selfsorgwoonstelle en bied slaapplek aan 2 of 3 gaste elk. Die Lemon Tree- en die Oak Tree-eenhede is baie eenders en het 'n en suite-slaapkamer op die tussenvlak en 'n ekstra enkelbed en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Paperbark is 'n eenslaapkamereenheid, Frangipani is 'n tweeslaapkamereenheid en Bauhinia is 'n oopplan-eenheid. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in elke eenheid. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Ons is naby winkels en restaurante en bied gerieflike toegang tot roetes met besienswaardighede, en wynkelders en -plase.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Suites on 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Stockenstromstraat 74, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suites on 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromstraat 74, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gn8yR9hUhtihO7aiU4Te4lpuBEVMe6NdxjpMuUmtpbgC5wX7r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 74 Stockenstrom Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.645720479279 19.448635906746