Somerset-Wes Akkommodasie by Sultana Stay | LekkeSlaap
+15
+15

Sultana Stay

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sultana Stay is in Steynrust in Somerset-Wes geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gesinne, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit spog ook met 'n uitsig oor Valsbaai.

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n opsie vir nog 2 gaste in 'n aangrensende kamer indien die groep groter is. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en is vir selfsorg toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met OpenView, staan waaier, haardroër en komplimentêre WiFi. Braai geriewe kan gereël word.

Sultana Stay is 28,4 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en Waterstone Village is om die draai. Die Virgin Active-gimnasium en Somerset Mall is nabygeleë en die gesogte Kusweg en Stellenbosch is net 10 minute weg.

Daar is troeteldiere op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Sultana Stay
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sultana Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI4Zefg7JJARHQvSR8uUnJYkTDRxDZwR9A1TaWEFYpKNwVNnkQQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Sultana Street Steynsrust, Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054052213181 18.81731079028
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za