LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sultana Stay | LekkeSlaap
+13

Sultana Stay

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sultana Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Talita M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf met alles wat nodig is.

Sultana Stay is sentraal geleë en baie gerieflik. Die eenheid voldoen aan alle vereistes om 'n aangename verblyf te verseker.

Rochelle D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D
Enkelreisiger

Veilige, netjiese, bekostigbare, privaat verblyf met veilige parkering en baie behulpsame gasvrou.

Die woonstelletjie is omring deur 'n lekker tuin en mens kan onverstoord kom en gaan soos jy wil. Geleë in 'n baie mooi deel van Somerset-Wes en Elsa, die gasvrou, is 'n baie gemaklike mens en behulpsaam. Ideaal vir paartjies, maar ook vir enkellopende vroulike reisigers.

Mimmie K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimmie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap. Alles wat mens nodig het vir een aand!

Lekker groot kamer met alles wat jy nodig het!

Heinrich L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Enkelreisiger

Lekker ruim kamer met alles wat mens nodig het.

Baie lekker vir oornag met vriendelike, behulpsame en sorgsame eienares.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI4Zefg7JJARHQvSR8uUnJYkTDRxDZwR9A1TaWEFYpKNwVNnkQQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 3) 4 5 1 5 13 Sultana Street Steynsrust, Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054052213181 18.81731079028
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!