Sultana Stay
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sultana Stay is in Steynrust in Somerset-Wes geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gesinne, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit spog ook met 'n uitsig oor Valsbaai.
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n opsie vir nog 2 gaste in 'n aangrensende kamer indien die groep groter is. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en is vir selfsorg toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met OpenView, staan waaier, haardroër en komplimentêre WiFi. Braai geriewe kan gereël word.
Sultana Stay is 28,4 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en Waterstone Village is om die draai. Die Virgin Active-gimnasium en Somerset Mall is nabygeleë en die gesogte Kusweg en Stellenbosch is net 10 minute weg.
Daar is troeteldiere op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sultana Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sultana-straat 13, Steynsrust, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom