Farramere Akkommodasie by Summer Garden Guest House (Urban Jungle) | LekkeSlaap
+95

Summer Garden Guest House (Urban Jungle)

5 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 10 Jun 2020 tot 31 Des 2023.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coleridgestraat 39, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 R716 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Summer Garden Guest House (Urban Jungle) is in Farramere geleë, die gewilde voorstad van Benoni. Verblyf word in 12 stylvolle kamers en ’n tweeslaapkamerwoonstel gebied.

Kamergeriewe sluit veer- en donsduvets in, asook gratis WiFi, en suite-badkamers, toiletware, groot handdoeke en ’n platskerm-TV met DStv . Elke kamer beskik oor ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. ’n Engelse ontbyt, aand- en middagete kan op versoek bestel word.

Verversings word met aankoms voorsien terwyl gaste inklok of by die swembad en tuin ontspan. Die perseel het ’n groot tuin met braaigeriewe en sitareas. Veilige parkeeplek op die perseel en WiFi is beskikbaar.

Alle kamers word daagliks skoongemaak. Die verblyf is slegs 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 11 km vanaf Emperor's Palace Casino en 8 km van die Carnival City Casino af. Dis maklik bereikbaar vanaf alle snelweë en die Gautrein.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Summer Garden Guest House (Urban Jungle)
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coleridgestraat 39, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Summer Garden Guest House (Urban Jungle) het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R795
Vanaf R716
per nag (vir 2 persone)
was R795
Vanaf R716
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coleridgestraat 39, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApXcHQDFkVo5bch9lWBOw22DMa30w4uJ0YgewPIpEK6vuZZ0hNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R795, nou Vanaf R716  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 39 Coleridge Road Farrarmere 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.168045003065 28.303515131283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za