Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Garden Guest House (The Palms)

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Summer Garden Guest House (The Palms)
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Minette H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional service.

Exceptional service and professional. The manager is a fantastic host. I would recommend this guest house to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennox B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Welcoming staff. Clean rooms. Good breakfast. All round a pleasant experience. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja I
Saam met vriende

Baie vriendelike personeel. Skoon en netjies.

Sal sterk aanbeveel. Goed geleë naby winkels en skole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ambivalent

Die eenheid was baie skoon en netjies. Die beddegoed is eerste klas. As jy bietjie rustigheid soek, moet nie 'n eenheid naby die lapa vat nie, die mense raas daar tot baie laat. As jy nie van die geraas van katte hou nie, soek eerder 'n ander blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen K
Gesin met klein kinders

Amazing, comfortable stay.

We had a very lovely and comfortable stay. It was spotless and the beds were very comfy, everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Hi Cathleen.

Thank you for the great review.

We are looking forward to your next stay with us.
See you then.

Summer Garden Guest House (The Palms)
Estelle J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam en Donald het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Baie goed gelëe. Netjiese kamer en badkamer. Die ontbyt was heerlik. Dankie dat selfs beurtkrag ons nie in die duister gelaat het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang. Verblyf was netjies.

Ek het verblyf naby N12 gesoek en toe na foto's op die webtuiste gekyk. Ek het gekry wat ek gesoek het. Heerlike ontbyt genuttig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molly C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly C
Gesin met klein kinders

Mooi atmosfeer, die personeel is vriendelik en verwelkomend, en die kamers ongelooflik mooi.

Die verblyf was amazing, die kamers is mooi en groot. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, decor is beautiful net soos huis gevoel in Mozambique. Donald was vriendelik met aankoms en vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay, and great peace of mind.

Should you want to have peace of mind this is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Granou P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granou P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was exceptional.

This venue is neat and beautiful, the staff are friendly and made our stay pleasant, the breakfast is also great. Will go back there any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Besigheidsreis

Netjies en vriendelik.

Baie netjiese kamers. Personeel baie vriendelik en tegemoetkomend met laat aankoms a.g.v. ongewone omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilig.

Geen probleme gehad met die akkommodasie nie. Kamer is skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl A
Enkelreisiger

Die verblyf was baie bevredigend.

Baie goeie,netjiese, skoon en veilige akkommodasie met vriendelike personeel. Etes benodig sorg en aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable n welcoming.

We were welcomed warmly n shown to our room which was a log cabin. Very nice and cosy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gasvry en verwelkomend.

Baie verwelkomend en ons mooi gewys na ons houthuisie. Baie lekker en knus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, puik ontvangs en akkommodasie in totaliteit.

Oornagverblyf was puik. Ons is vriendelik ontvang, alle personeel was hulpvaardig. Kamers is pragtig ingerig en gemaklik en van hoogstaande gehalte. Dit was ons tweede besoek aan die gastehuis en ons sal weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalise N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalise N
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie mooi, netjiese en gerieflike gastehuis. Was baie privaat en staff was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William L
Enkelreisiger

Baie aangenaam en rustige atmosfeer.

Goeie diens, skoon akkommodasie, met baie aangename ontbyt. Naby winkelsentrums en maklike roete vanaf die lughawe. Sentraal geleë vir besigheid in die Benoni-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het dit geniet. Baie vriendelike diens en ontbyt was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenette O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenette O
Enkelreisiger

Ten sterkste aan te beveel.

The Palms is werklik een van die beste gastehuise waar ek al ooit gebly het. Die personeel is besonder vriendelik en hulpvaardig. Kamer Nr 6 is dalk bietjie aan die donker kant, maar dit is uiters skoon en netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die ontbyt was meer as voldoende en smaaklik. Die ontvangsarea en buitelug-kuierplek langs die swembad is ongelooflik mooi ingerig - 'n laatmiddag koffie in die lekker-sit-stoele onder die afdak is sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie spesiaal gemaak vir ons.

Dit is 'n baie goeie gasvrou en het ons baie spesiaal laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Enkelreisiger

Rustig, skoon, vriendelik - baie aangenaam.

Baie vriendelike personeel. Sal vir seker aanbeveel. Waarde vir geld. Skoon en veilig. Sal vir seker weer by Summer Garden tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Puik plek. Baie vriendelike ontvangs. Laat 'n mens so welkom voel, dat dit voel of ons familie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembelihle B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembelihle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to unwind, relax and just take a breather.

Clean, safe, gorgeous and an absolutely gorgeous place to just get away from responsibilities or take a break if you’re traveling. Comfy, clean rooms that give you a feeling of being home away from home and with awesome and friendly staff, spending time there is a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuthula K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula K
Enkelreisiger

In a very quiet location; clean and well equipped.

Well run place and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
France D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
France D
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en veilig.

Ek sal dit definitief aanbeveel. Dit is 'n "upmarket" gastehuis, baie privaat en veilig. Die diens is uitstekend en die ontbyt was heerlik. Sal verseker weer daar gaan bly. Het binne minute ingeboek en op die dag van vertrek weer uitgeboek. Geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo M
Saam met vriende

Wonderful!

Beautiful, safe place! Definitely going back. The service I got was the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-maitre R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-maitre R
Enkelreisiger

Gemaklik en gerieflik.

Baie dankie vir jul vriendelike diens! Francina is baie oulik en het my dadelik laat tuis voel! Gastehuis is naby geleë aan sentrums en hoofweg vir maklike in en uit! Ek het heerlik gebly. Baie dankie! Baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest A
Enkelreisiger

Was lekker en baie rustig.

Die personeel is baie gaaf en vriendelik, kamers was elke dag skoongemaak en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik netjies, baie behulpsame en vriendelike personeel, puik diens, baie mooi!

Wat 'n pragtige plek! Baie mooi, skoon en netjies, wonderlike personeel en baie lekker ontbyt gehad. Baie dankie LekkeSlaap. Sal definitief volgende jaar weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A

Baie mooi en waarde vir geld.

Dankie vir gasvryheid, lekker ontbyt en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Baie dankie Elizma. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Summer Garden Guest House

Summer Garden Guest House (The Palms)
Carrol V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Lovely tranquil setting, safe parking, good area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani S
Saam met vriende

Perfek!

Alles was regtig perfek en netjies! En hulle loop oor van gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline L
Saam met vriende

Het die verblyf terdeë geniet.

Die gastehuis sal ek hoogs aanbeveel, die diens is puik, die personeel is vriendelik en bekwaam, die eenheid waar ons tuis gegaan het is netjies modern. Tien uit tien vir julle, sal beslis weer daar oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras. Donald het ons baie tuis laat voel met sy verwelkoming en special.

Netjies skoon kamer baie beïndruk. Staff almal baie vriendelik. Sal Summer Garden Guest House aanbeveel met 'n geruste hart aan enige iemand wat verblyf soek in Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aljerane W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aljerane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely Amazing

It was amazing am thinking of even booking there with my whole family for December this year the staff were professional, friendly and truly amazing the place was clean, neat, better then a 5 star hotel actually. Keep up the great work guys thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik ingerig.

Gerief en sentraal. Naby restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Human M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Human M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam met puik diens.

Van die aankoms en die die ontvangs tot die ontbyt en die bediening van die ontbyt was uiters hoe en uitstaande gehalte. Ek sal verseker weer daar tuisgaan. Dit was 'n baie aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle in die nabye toekoms weer terug te verwelom by ons.
Groete,
Summer Garden Guest House

Summer Garden Guest House (The Palms)
Jannie J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en fantasties.

Baie vriendelike ontvangs. Mooi skoon kamers. Lekker yskas en mikrogolfoond. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Goeiedag, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Summer Garden Guest House.

Summer Garden Guest House (The Palms)
Ntshadi T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshadi T
Gesin met klein kinders

The place is awesome.

We had a good time with the family and enjoyed ourselves. The environment was lovely, my children loved the place. To the staff: big up for your service, clean towels were provided daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Good day
Thank you for the positive feedback. We hope to welcome you back in the near future.
Warm Regards
Summer Garden management

Summer Garden Guest House (The Palms)
Meisie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Diens is fantasies en staf is ongelooflik behulpsaam. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Summer Garden Guest House.

Summer Garden Guest House (The Palms)
Jana B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I found it very annoying that no one felt the need to communicate to me prior to my booking that the actual guesthouse was fully booked, and my booking was moved to the self-catering area, a distance away from the actual guesthouse.

I do feel that it is the responsibility of the guesthouse to inform the paying guest of any changes or commitments that cannot be met by the guesthouse. We had a function on Friday afternoon and time was not on our side, to stop at the guesthouse, with all the bags in hand, ready to jump through the shower and get to the function, and only hear after about 15 minutes of confusion in the office area that we are not staying there is an absolute frustration. I have to also however say that the accommodation at the other place wasn't bad, and everything was neat and tidy, which was a great relief. Still had to ask to put 2 single beds together to at least sleep on a double bed - something that I asked for. I would've still preferred if someone ask me prior to me paying if I'd be comfortable staying in a different guesthouse than the one I actually paid for - common courtesy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het dit baie irriterend gevind dat niemand my voor die tyd gekontak het om in te lig dat die gastehuis waarby ek bespreek het volbespreek was nie, en my bespreking dus geskuif is na die selfsorg-area, 'n hele entjie van die gastehuis af.

Ek voel wel dis die verantwoordelikheid van die gastehuis om die gas in te lig rakende enige veranderings of beloftes wat nie deur die gastehuis nagekom kan word nie. Ons het 'n funksie Vrydagaand gehad en tyd was nie aan ons kant nie, ons wou net by die gastehuis stop, tasse en al, gereed om deur die stort te spring en by ons funksie uit te kom. Toe moes ons eers na 15 minute se verwarring in die kantoorarea hoor dat ons glad nie daar kan bly nie - wat toe die eintlike frustrasie is. Ek moet wel sê die ander plek waar ons toe gebly het was nie sleg nie, alles was netjies en skoon wat 'n verligting was. Ek moes steeds vra om die 2 enkelbeddens saam te skuif sodat dit kan dien as die dubbelbed waarvoor ek gevra het. Ek sou steeds wou hê dat iemand voor die tyd my gevra het of ek gemaklik sou wees om iewers anders te bly as in die gastehuis waarvoor ek eintlik betaal het. Dis net goeie maniere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer

Good day Jana,
Kindly accept our humble apologies for not advising your prior to your arrival (as well as the delay upon arrival) that your accommodation was not at 8 Klip Street, but at 34 on 8th.
We strive to keep our guests satisfied and would like to offer you a 10% discount on your next stay with us.
We once again wish to apologize profusely for the inconvenience caused.
Kind Regards,
Nadia Landman
Summer Garden Guest House

Summer Garden Guest House (The Palms)
Leon K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Ideaal vir 'n oornag-geleentheid in die groter Johannesburg omgewing. Ons het vanaf Amanzimtoti na Boksburg gegaan om 'n troue by te woon en Summer Garden Gastehuis was ideaal geleë. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was vooraf verwarm wanneer ons laat aand ingekom het. Fransina maak die heerlikste gebakte eiers vir ontbyt. Ontbyt was ook werklik goeie waarde vir geld. Ons sal nie skroom om Summer Garden weer te gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met vriende

Netjiese rustige verblyf!

Die verblyf was wonderlik en ek sal definitief weer daar oorbly. Die staf was vriendelik en behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om mens tuis te laat voel. Die kamer was netjies en skoon en toegerus met alles wat mens moontlik voor kon vra. Ontbyt was smaaklik met iets vir elke smaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt is goed maar spasie is te min.

Ontbyt is goed. Pakplek in die kamer is te min. Veiligheidsketting aan die deur is buite werking. Kluis in die kas het nie 'n sleutel nie en ook is die kluis nie aan die muur vasgebout nie! Die elektriese waaier wat in die deur van die badkamer staan is oortollig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk A
Enkelreisiger

Kamer is ontsettend klein en baie warm! Geen lugversorging!

Baie teleurgesteld in die geriewe: Kamer ontsettend klein en geen lugversorging nie. Kamer warm en ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juhel B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juhel B
Gesin met tieners

Correct.

Correct, mais le service pourrait être plus réactif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie J

Dit het ons verwagtinge oortref.

Ek was vir 'n kursus in Benoni en het my dogter saamgeneem. Benoni was vir my heeltemal onbekend en wat 'n verrassing was dit nie, dat ons naby 'n winkelsentrum en ook loopafstand was van waar ons kursus aangebied is. Ons het ook die heeltyd baie veilig gevoel. Ek was aanvanklik skrikkerig om alleen soontoe te gaan, daarom het ek my dogter met my saamgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Baie lekker gebly! Sal weer van Summer Garden Guest House gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Quentin S

Absoluut ongelooflike gasvryheid.

LekkeSlaap-besprekings was maklik en vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari W
Saam met vriende

Great place to stay.

We stay over after a concert at Carnival city. Enjoy our stay very much. Neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaShj0y8tlJmTPF9IIurHX6zf5QJzpodFZXFHOiK7KOM2pdi2q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 8 Klip Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.164778907284 28.30693423748