Norton's Home Landgoed Akkommodasie by Summer Garden Self-Catering Townhouses (The Garden Shed) | LekkeSlaap
+15

Summer Garden Self-Catering Townhouses (The Garden Shed)

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirshner-weg 18, Brentwood Park, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Summer Garden Self-Catering Townhouses is sentraal in Benoni geleë en is na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Boksburg en ander hoofroetes. Dié dorpshuise word besit en bestuur deur Summer Garden Guest House en is slegs 5 km vanaf die gastehuis.

Die dorpshuise is elkeen stylvol gemeubileer en ruim en dis in 'n veilige kompleks met 'n privaat tuin geleë. Die kompleks bied 'n stil en rustige omgewing waar tarentale saans roep.

Elke eenheid het gemaklike beddens met hipoallergene matrasse wat opgemaak word met vere- en donsveer-duvets en -kussings. Daar is kombuisgeriewe, 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar.

Dis die ideale plek vir langer sakereise of gesinne en is perfek vir reisigers met vakansie, wat Gauteng besoek, of wat deur die area ry, veral as jy nie mal is daaroor om in 'n hotel te oornag nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir Summer Garden Self-Catering Townhouses (The Garden Shed)
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kirshner-weg 18, Brentwood Park, Benoni, 1509, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirshner-weg 18, Brentwood Park, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3MzZiMTY0LWU2ZTktNDUxNi05NjQ1LWQzYjVlZGExYTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 18 Kirshner Road Brentwood Park 1509 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.128888888889 28.298611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za