LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SummerHouse | LekkeSlaap
+40

SummerHouse

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Nov 2020 tot 6 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Summer House is in die dorpie, McGregor, tussen die berge geleë. Dié bekoorlike gastehuis bied selfsorgverblyf vir oornagreisigers. Ian, die eienaar en gasheer, sal daar wees om gaste te verwelkom.

Verblyf word gebied in 3 selfsorgkothuise naamlik Hadedah, Swallow en Hoopoe Kothuis. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan van die swembad in die groot tuin gebruik maak. Parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Summer House is ideaal geleë naby staproetes, bergfietsroetes, Eseltjies Donkie-reservaat, die Vrrolijkheid Natuurreservaat, verskeie wynplase, Millstone Pottery, Temenos Garden and Retreat, asook verskeie restaurante en winkels geleë. Die gasheer, Ian, sal gaste op begeleide toere in die plaaslike natuurreservaat en op stoeproetes neem indien vooraf bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir SummerHouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink SummerHouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R880
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
was R880
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b2089105d77bb8ce9d0b0e9c29a470c7e82050f352d4335bb18979bce7f85be02269afa15bf143537fe4ee81295e388bcd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, nou Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 81 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95128767478 19.823954271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!