LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SummerHouse | LekkeSlaap
+40

SummerHouse

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir SummerHouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Theodette G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theodette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chilled and pleasant.

Situated in a nice, quiet area. Ian was a very gracious and friendly host. Will definitely visit again.

SummerHouse's terugvoer

Dear Theodette, thank you for choosing SummerHouse and I am happy that your stay was pleasant. We look forward to seeing again.

SummerHouse
De Wet S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Kan Summer House aanbeveel. Baie netjies en gasvry.

Hantie L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie L

Rustig, ontspanne, spesiaal.

Baie dankie aan Ian wat uit sy pad gegaan het om ons welkom en tuis te laat voel, ons waardeer dit opreg.

Margi B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te bly.

Somerhuis - Swallow Cottage met 'n regte swaeltjie se nes bokant die voordeur! Geweldige plek om te bly. Goed toegerus met baie klein besonderhede versorg (bv. Komberse om aan die brand te sit, muskietgoed). Ons verblyf was 'n totale genot. Niks te veel moeite vir Ian - 'n vriendelike en omgee gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to stay.

Summer House - Swallow Cottage with a real swallow's nest above the front door! Great place to stay. Well-equipped with many small details taken care of (e.g. blankets for sitting at the fire; mosquito stuff). Our stay was a total delight. Nothing too much trouble for Ian - a friendly and caring host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cecile L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van daai plekkies wat jy kan sien hulle probeer eerder te veel as te min doen.

Wonderlik. Een van daai plekkies wat jy kan sien hulle probeer eerder te veel as te min doen.

Fransé C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransé C
Enkelreisiger

Rus en vrede!

Baie netjiese verblyf in 'n goed toegeruste woonstel. Geleë in die hoofstraat, stapafstand van alle restaurante. Uitstekende gasheer.

Christo G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelik.

Summerhouse is besonders gemaklik en in ‘n ideale ligging om McGregor te verken.

Marianne M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M
Saam met vriende

Had a great time. Will definitely go back.

Lovely cottages, really nicely equipped and very close to the centre of McGregor. Had a lovely time and will definitely be returning.

Rynand V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Sien sterre.

Ockie K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Netjiese, goed toegeruste kamer met al die geriewe wat nodig is. Ligging goed, loopafstand na alles wat jy wil sien. As gevolg van omstandighede het ons nie vir Ian ontmoet nie, maar hy het gereeld van hom laat hoor en gesorg dat ons gerieflik is. Sy aanbeveling van die restaurant was ook eersteklas. Sal weer daar oorbly.

Liaan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ian was very accommodating and went the extra mile to make our stay such a pleasure.

Very comfortable accommodation, with everything required plus extras. Ian was very accommodating and went the extra mile to make our stay such a pleasure.

Jenna B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna B
Saam met vriende

Die eienaar was baie vriendelik. Die huis het 'n groot sitkamer en eetkamer en was baie goed toegerus.

Die eienaar was baie vriendelik. Die huis het 'n groot sitkamer en eetkamer en was baie goed toegerus.

Nuku V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nuku V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Summer House is really lovely, spacious and very comfortable and Ian, the host, is great!

Summer House is really lovely, spacious, very clean, peaceful and comfortable and Ian, the host, is great and most helpful! We had a great time in McGregor.

Martinette F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette F
Saam met vriende

Very comfortable self-catering unit and very hospitable owner.

Beautiful self-catering unit with awesome outdoor space and braai facilities! All the facilities in the cottage were amazing and I did not need for anything.The owner was very hospitable and friendly.

Liza V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf met alles wat mens benodig.

Het net 1 aand by Summer House gebly, maar sal dit hoog aanbeveel. Ian is 'n wonderlike "host" en het vir ons aandete besprekings gemaak asook besprekings by die plekke wat ons die volgende dag wou gaan besoek.

Robyn N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay with a friendly and very accommodative host. Clean, safe and rely relaxed. Loved all the extras. Will be back soon.

Absolutely lovely charming little place with such a wonderful host who went out of his way to make our stay even more comfy by adding all the extras such as, wood, milk, butter, jam, coffee etc. Generosity and friendliness was mind-blowing. The cottages lacked nothing even the water strength of the showers was strong and hot. We will be back soon.

Kobus G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie aangename verblyf in ruim kamer. Die eenheid was besonders goed toegerus met al die nodige toerusting byderhand.

Martin V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie gawe en hulpvaardige gasheer.

Van die eerste oomblik het ons geweet ons het 'n baie goeie keuse gemaak. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons 'n kans kry.

Johan N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit verblyf, vriendelikheid en waarde vir geld!

Ian, die eienaar, is baie vriendelik en hulpvaardig. Kwaliteit verblyf met 'n heerlike stort, verniet opgradering na 'n selfsorg-eenheid. Ideale plek om langer te bly, ons was ongelukkig net een aand daar.

Inge B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ian (die eienaar) is ongelooflik vriendelik. Dit was 'n plesier om daar te kon bly! Sal nooit weer in McGregor op 'n ander plek bly nie!

Ben P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, friendly people and clean. Ian is very helpfull and makes you feel at home.

Peaceful and quiet. Friendly people.

Jannie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en kan aanbeveel aan enige persoon wat wil wegbreek vir rustigheid.

Ons het baie lekker gekuier by Summer House, alles mooi skoon en netjies.

Ananda V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kraakskoon en gesellig.

Dit was 'n vinnige bespreking en Ian het uit sy pad gegaan om dit aangenaam en gerieflik te maak - tot vir ons 'n vleispakkie voorsien om te braai. Baie dankie.

was R880
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
was R880
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
was R880
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b2089105d77bb8ce9d0b0e9c29a470c7e82050f352d4335bb18979bce7f85be02269afa15bf143537fe4ee81295e388bcd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, nou Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 81 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95128767478 19.823954271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!