Summer Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summer Place is 'n gerieflik gemeubileerde huis met 4 slaapkamers met 'n pragtige see-uitsig. Die huis kyk uit oor Arnistonbaai.

Dit is ideaal vir 'n groep of gesin van 8 persone. Daar is dubbelbeddens in 3 van die slaapkamers en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die kamers deel die gebruik van 3 badkamers met storte en 'n bad. Beddegoed en badhandoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die oopplan-sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv-gastehuispakket. Daar kom 'n dame in wat elke dag vir 2 ure die huis kom skoonmaak.

Die huis bied toegang tot 'n ten volle omheinde tuin en buitebraaigeriewe. 'n Alarmstelsel met gewapende beheer, en parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Daar is 'n paar, vinnige skilpaaie in die tuin.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, bergfietsry- en voetslaanroetes, visvangsbestemmings, walviskyk, en wrakduik. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Summer Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summer Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 027 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false