Summer Place 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summer Place 18 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel. Dit is ook naby die bootklub.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders jonger as 14 jaar, en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea lei na 'n groot onderdakbalkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die swembad en see.

Partytjies word nie toegelaat nie en daar is streng reëls.

Slaapplek

'n Bespreking by Summer Place 18 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summer Place 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za