Summer Place 36
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summer Place 36 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach geleë is. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel en is naby die bootklub.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n deur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV en dit lei na 'n onderdakbalkon met stoepmeubels en uitsigte oor die swembad en oseaan.
Hierdie is 'n lekker gesinseenheid, geen partytjies word toegelaat nie en streng reëls word toegepas.
Slaapplek
’n Bespreking by Summer Place 36 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 656
Jaar gelys 9
Ligging
- Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place 36 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom